|
HARDINESS
Hardiness is a genetic trait that can only be measured through
performance and longevity.
Hardy cattle are animals with the ability to remain healthy and
productive on veld grazing under various climatic conditions and
with little assistance. Such individuals are able to carry on
production with minimal intervention and with least cost.
A bull must remain virile, fertile and cover cows for many years.
A cow must produce an acceptable calf every year for many years.
For example, the cow YP88-148, at the age of 18 years, had
produced 15 calves at an average weaning weight of 253 kg and at
an average weaning index of 106. |
GEHARDHEID
Gehardheid is ’n genetiese eienskap wat gemeet kan word aan
prestasie en
langlewendheid.
Geharde beeste is diere met die vermoë om gesond te bly en met min
sorg op veldtoestande en onder ’n verskeidenheid van
klimaatstoestande te kan produseer. Sulke diere kan volhoubaar
produseer met minimale inmenging en teen die laagste koste.
’n Bul moet lank fluks en vrugbaar bly en koeie vir etlike jare
kan dek. Koeie moet vir etlike jare elke jaar ’n aanvaarbare kalf
produseer.
Byvoorbeeld: Die koei YP88-148 het op 18-jarige ouderdom reeds 15
kalwers geproduseer met ’n gemiddelde speengewig van 253 kg en ’n
gemiddelde speenindeks van 106. |