|
FERTILITY
Fertility is the most important economic trait to consider when
selecting cattle.
Every female aged two years or more must wean a good calf on
schedule every year on natural veld conditions, otherwise she is
culled.
At Beefmaster Alliance, females are first exposed to AI and
natural service at 12 to 15 months of age. All age groups are bred
under veld and pasture conditions for a breeding season of 60 to
75 days.
Every female must conceive and wean a calf of 90 index or above,
otherwise she is culled – no exceptions are made and no excuses
accepted. On the sire’s side, fertility means the ability to cover
the most cows in 75 or fewer days.
All breeding takes place in large multiple-sired herds. The bulls
with the highest libido and strongest competitive instincts sire
the most progeny.
The importance of concentrating on fertility in the beef industry
is paramount to profitability. |
VRUGBAARHEID
Vrugbaarheid is die belangrikste ekonomiese kenmerk wat met die
seleksie van beeste oorweeg moet word.
Elke vroulike dier van twee jaar en ouer moet op natuurlike veld
klokslag elke jaar ’n goeie kalf speen, of sy word uitgeskot.
Beefmaster Alliance-verse word die eerste keer op ouderdom 12
maande tot 15 maande gesinchroniseer, kunsmatige geïnsemineer of
natuurlik gedek. ’n Dekseisoen van 60 dae tot 75 dae word vir alle
vroulike ouderdomsgroepe op aangeplante weidings en natuurlike
weiveld gebruik.
Elke vroulike dier moet dragtig raak en ’n kalf met ’n indeks van
minstens 90 speen, anders word sy uitgeskot. Daar is geen
verskonings of uitsonderings nie. Wat die bulle betref, beteken
vrugbaarheid die vermoë om die meeste koeie in 75 dae of minder te
dek.
Alle dekkings vind in groot veelvuldige vaar-kuddes plaas. Die bul
met die hoogste libido en die sterkste mededingende instinkte
verwek die grootste nageslag.
Die belangrikheid van vrugbaarheid in die vleisbeesbedryf is ’n
voorvereiste vir winsgewendheid. |